Erm's I.T. Girl – Zelna Ellis

Don't fear when Zel is near…

Die Verskillende Profiele van Super 14 Supporters in SA

1. Die Bulls Supporter

a. Persoonlikheid

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. “Liefling” en “Bloubul” was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry waarskynlik ‘n 4X4, dra “two-tone” hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op enige “party”.

b. Gunsteling voertuig

Enigiets wat duurder as jou buurman s’n is. Waarskynlik ‘n Prado, Mercedes of Audi.

c. Gunsteling Dop

Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.

2. Sharks

a. Persoonlikheid

Jy is ‘n undercover moffie al het jy ‘n vrou en tien kinders. Jou vrou is heel moontlik ook queer of alternatiewelik ‘n “sex change”. Jy dra Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom saam met jou oupa.

b. Gunsteling voertuig

Onder die dekmantel van “karre is wêreldsgoed” ry jy alles wat kak is omdat jy niks beter kan bekostig nie.

c. Gunsteling Dop

Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies gefok!

3. Cheetahs

a. Persoonlikheid

Jy gee die konsep “oningelig” ‘n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die “stock exchange” vendusie-krale is, is bewys hiervan.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

c. Gunsteling Dop

Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het shooters veld gewen in jou provinsie.

4. Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens moerse beïndruk is met ‘n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou “laidback” lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van “foreplay” is ‘n losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal waarskynlik ‘n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.

5. Lions

a. Persoonlikheid

Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen. Ellispark is dus ‘n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat maklik gesteel kan word.

c. Gunsteling Dop

Vodka, Black Label en Cutex-remover.

26 February 2009 - Posted by | Rugby | , , , , , ,

No comments yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: